Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO'S - Dinsdag 24 September vier Suid-Afrika weer Erfenis dag.
Baie Suid-Afrikaners vier die dag met 'n eg Suid-Afrikaanse braai, terwyl ander meer tradisionele gebruike volg of net bloot die meeste van die ruskans maak.
Mossel Bay Advertiser het hierdie week ons mense gevra hoe hulle oor Erfenisdag voel.
Sien hieronder wat ons lesers te sê het, tesame met 2 video's.
IDA KIEWIT:
"Ek is gelukkig af van die werk op Erfenisdag. Dit is my broer se dogter se verjaardag, so ons gaan dit met 'n braai vier en lekker saam met die familie kuier."
MORGAN BRICKNELL: "There are too many public holidays, but Heritage Day is important and should be celebrated accordingly. I get the day off, so I will be braaiing. People just love braais. It's part of our culture."
MICHAEL MITCHELL: "Heritage Day sucks and wastes my time. I'm not a heritage type of guy. It's just another day to braai. Whose heritage are we celebrating anyway, because government is trying to get rid of my heritage?"
SHEILAGH MAARMAN: "Dis 'n vakansiedag, so basies is dit 'n dag om net rustig by die huis te wees, nie noodwendig om te braai nie."
LIZIWE KWINDLA: "I'm happy about Heritage Day because it helps people to know their culture. I want everyone to enjoy it. I wear traditional attire on the day."
NOVELL KOERIES: "I'll have a quiet day, relaxing with family and having a braai. That's all."
Kyk 2 video's hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'