Video
MOSSELBAAI NUUSFLITS EN VIDEO - Die Mosselbaai-polisiestasie het op Dinsdag, 25 April 'n dwelmoperasie by die taxistaanplek in die middedorp uitgevoer.
Daar is beslag gelê op onder meer die dwelm tik en dagga.
Mense bly ook onwettig in besigheidspersele.
Een verdagte is gearresteer.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'