MOSSELBAAI NUUS - Die Da Gamaskop-speurtak ondersoek ‘n insident wat op 16 April om 23:45 plaasgevind het by Bakgat in Voorbaai, Mosselbaai.
Die persoon in hierdie foto kan help met die ondersoek.
Die onbekende persoon moet dringend met ao Marizaan Du Plessis in kontak kom by (044 606 2235) of die bystand nommer skakel by (079 879 9003).
Die persoon in hierdie foto kan help met die ondersoek.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'