Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Die afgelope naweek het atlete van Eden-driekamp die 2022/2023-driekamp seisoen met 'n splinternuwe roete by Groot-Brakrivier afgeskop.
Volgens Lindie Lötter het 'n groot aantal atlete en ondersteuners hul opwagting gemaak en die atlete het baie positiewe terugvoering gehad oor die nuwe roete.
FOTOGALERY: Eden-driekamp seisoen
Die volgende byeenkoms vind plaas op 15 Januarie op die nuwe roete. Gaan loer gerus op www.edentriathlon.co.za vir meer inligting.
Sien uitslae by www.georgeherald.com
Foto's: Deidré Cloete
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'