Om te stem, stuur 'n SMS met die woord "Mosselbaai" na 33157. Die stemlyne is oop tot 12:00 op Dinsdag, 30 Mei. Let wel dat net 30 SMS'e per selfoonnommer toegelaat word. Slegs selfone van selfoonnetwerke in Suid-Afrika en Namibië kan aan die kompetisie deelneem. Elke SMS kos R1,50.