MOSSELBAAI NUUS - Hierdie katte en honde, asook ander diere tans in die sorg van die plaaslike Dierebeskermings-verenging (DBV), is op soek na huise.
Vir meer inligting, kontak die DBV van Maandag tot Vrydag vanaf 09:00 - 16:00, asook Saterdae vanaf 09:00 - 11:00 (044 693 0824).
Daar is 'n groot verskeidenheid honde en katte beskikbaar vir aanneming by die Mosselbaai-tak van die Tuinroete DBV.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'