MOSSELBAAI NUUS - Die Mosselbaai-munisipaliteit se direktoraat gemeenskapsdienste het op Dinsdag, 26 Julie begin met werk om die heining rondom die begraafplaas in Heiderand te herstel.
Die vorige heining is twee keer gevandaliseer en volgens ‘n raadsbesluit, word bates in so ‘n geval nie weer vervang nie.
Die munispaliteit het egter daarop uitgegaan om oral waar heinings vervang is, bruikbare stukke te identifiseer vir hergebruik in die begraafplaas.
Die munispaliteit het egter daarop uitgegaan om oral waar heinings vervang is, bruikbare stukke te identifiseer vir hergebruik in die begraafplaas.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'