Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Walvisse het Sondag 25 Oktober toeskouers by die Punt in Mosselbaai vermaak met hul grasieuse spronge uit die water.
Met die huidige skoolvakansie was die Punt en Mosselbaai omgewing baie bedrywig en het die walvisse verskeie vakansiegangers en plaaslike inwoners in rye laat staan om na die pragspel te kyk.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'