Gallery Video
MOSSELBAAI NUUSFLITS EN VIDEO - Die openingskonsert van die 2019 Dias Hawe en Portfees het gisteraand, 31 Januarie in die Mosselbaai stadsaal plaasgevind.
Premier Helen Zille en ander lede van die Wes-Kaap Provinsiale kanbinet het ook die luisteryke geleentheid bygewoon.
Kyk video's hieronder:
Die TS Outeniqua See Kadette het 'n erewag gevorm om die beklangrike gaste te verwelkom.
Minister Anroux Marais arriveer. Foto's: Tersia Marais
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'