Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Die bekroonde Garden Route Kansa Relay for Life het hierdie naweek, 2-3 Maart by die D'Almeida-sportgronde plaasgevind.
Dit was 'n fees van kleur en kostuums met 'n besonderse geur vanjaar danksy die deelname van 'n groep Kaapse Klopse wat die Relay vanuit Mitchell's Plain ondersteun het.
Die groep het die stappers in hierdie deurnagstaptog tydens die openingsrondte om die baan al dansend om die sportveld gelei.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'