MOSSELBAAI NUUS - Die watertoevoer na huise in die omgewing van Malvaweg, P Lorea en Penisola-strate en aangrensende omgewing in Danabaai moes afgesluit word om 'n waterlek te herstel.
Mosselbaai-munisipaliteit vra verskoning vir die ongerief.
The water supply to houses in the vicinity of Malva Road, P Lorea, and Penisola streets and adjacent streets in Danabaai had to be shut off to repair a water leak.
Mossel Bay Municipality apologises for the inconvenience.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'