MOSSELBAAI NUUS - Die Mossel Bay Community Based Physically Disabled Academy, onder leiding van voorsitter Patrick Saayman, het weer eens aan die jaarlikse Outeniqua Chair Challenge deelgeneem op George, Saterdag, 24 February.
Elkeen van hierdie groep het medaljes ontvang vir hulle suksesvolle wedloop.
Saayman het gesê hulle bedank al die borge wat hulle ondersteun het en dit moontlik gemaak het om die byeenkoms by te woon.
Hulle bedank ook die borg wat vervoer verskaf het.
Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus.