MOSSELBAAI NUUS - Dansers van Dance Dimensions-dansskool het die naweek van 27 tot 28 Oktober aan die Wes-Kaap-kompetisie deelgeneem en puik presteer.
Hier staan hulle met hul medaljes wat hulle verower het.
Van link is: Keyshe, Darren, Shian, Vusumi, Jade, Leeroy, Lara-lee, Lee en Julvirn (afrigter/danser).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'