MOSSELBAAI NUUS - Die Demokratiese Alliansie Wes-Kaap se Oosstreekkongres vind op Saterdag, 23 September plaas.
Die voorsittende beampte: Wes-Kaap Oosstreekskongres, Anchen Dreyer (LP) sê die nominasies vir die onderskeie leierskapsposisies is nagegaan en die kandidate is, soos voorgeskryf in die party se federale grondwet en verwante regulasies, behoorlik genomineer.
Mosselbaai se leiers het onder meer hulle name in die hoed gegooi - onderburgemeester Dirk Kotzé, tans die voorsitter van die Oos-streek se finansiële komitee, het homself weer verkiesbaar gestel.
Raadslid Rosina Ruiters het haar as Oosstreek vise-voorsitter verkiesbaar gestel. Raadslede Niklaas Booisen en Ruiters het hulself verkiesbaar gestel as addisionele bestuurslede.
Oosstreek-voorsitter
- Booysen, Memory
- Londt, Johan Jaco
Oosstreek vise-voorsitter (drie poste)
- Bans, Oscar Mbaneleli
- Booysen, Memory
- Botes, Stoffel
- Fourie, Danie Johan
- Hartnick, Jennifer Lorraine
- Lambaatjeen, Jerome Ceaser
- Rabie, Anna Louise
- Ruiters, Rosina Henrietta
- Sileku, Isaac Mbulelo
- Smith, Rudolp John
- Spies, Eleanore Rochelle Jacquelene
- Terblanche, Ockert Stefanus
- Willemse, Anthony David
- Willemse, Mark Sydney
Oosstreek-voorsitter van finansies
- Cronje, Daniel Lodevicus
- Kotze, Dirk
East Regional Secretary
- Coetzee, Helena Dorothea
- Figland, Raybin-Gibb Sylvester
- Kleynhans, Marchell Elton Frederick
- Simmers, Tertuis Alfred
Oosstreek addisionele lede
- Bans, Oscar Mbaneleli
- Booisen, Niklaas Cedric
- Botes, Stoffel
- Clarke, Charlotte Mary Anne
- Coetzee, Helena Dorothea
- Cronje, Daniel Lodevicus
- Fourie, Danie Johan
- Hartnick, Jennifer Lorraine
- Hugo, Rainey Thamie
- Lambaatjeen, Jerome Ceaser
- Louw, Peter Dennis
- Ndayi, Nompumelelo
- Orban, Jean Reginald
- Rabie, Anna Louise
- Riddles, Grant
- Ruiters, Rosina Henrietta
- Sauls, Evelyn Lorraine
- Sileku, Isaac Mbulelo
- Sonqwenqwe, Bongani Onke
- Terblanche, Ockert Stefanus
- Willemse, Anthony David
Oosstreek federale kongresverteenwoordiger
- Hartnick, Jennifer Lorraine
- Naik, Melvin George
- Smith, Rudolp John
Oosstreek nie-openbare verteenwoordiger op die federale kongres
- Louw, Jacob Stolp
- Meyers, Schaun Michell
- Van Rooyen, Elrico
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'