HARTENBOS NUUS - Corrie Nell, wat sedert 1 Maart, 2021 ‘n inwoner by Hartenbos Versorgingsoord is, het onlangs 100jaar oud geword.
Familie, vriende, inwoners en personeel was deel van die vreugdevolle geleentheid.
Sy is die derde inwoner by Hartenbos Versorgingsoord wat hierdie mylpaal bereik het. Corrie het op 14 Augustus verjaar.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’