REEBOK NUUS - Carl Rost is 'n bekende cliviakweker en stal sy pragtige blomme by die cliviaskou in die Reebok-gemeenskapsaal uit vandag, op Saterdag, 8 Oktober.
Enigeen is welkom om die geleentheid by te woon.
'Ons bring jou die nuutste Reebok, Tuinroete nuus'