MOSSELBAAI NUUS - Die Onderdorp- en, Bodorp-buurtwagte bedank die gemeenskap van Da Nova en Heiderand van harte vir hul ondersteuning aan die manne en vroue wat selfopofferend diens gelewer het tydens die jongste voorvalle van gewelddadige onluste.
Hulle is voorsien van verversings en etes, geborg deur 'n welwillende Mosselbaai-gemeenskap.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'