Kolonel Haggard het die buurtwaglewe ook gelukgewens met die onontbeerlike rol wat hulle speel in misdaadvoorkoming in Mosselbaai.
Misdaadstatistiek toon misdaad het in Mosselbaai aansienlik gedaal, ‘n tendens wat kol Haggard aan die bydraes van Buurtwagte toegeskryf het.

'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'