MOSSELBAAI NUUS - Met die hulp van buurtwagte van 007, Asla Park, het die SAPD van KwaNonqaba die afgelope naweek verskeie wapens gekonfiskeer en verskeie arrestasies is gemaak vir besit van gevaarlike wapens.
Kol. Mandongana het die lede asook die buurtwagte bedank en geloof vir die suksesse wat behaal word en wat net moontlik gemaak kan word deur goeie venootskappe.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'