MOSSELBAAI NUUS - 'n Verskeidenheid gevaarlike wapens is die naweek op Saterdag, 11 Desember in die besit van lede van die publiek gevind en op beslag gelê.
Die wapens is tydens patrollie deur lede van die Gaatjie-buurtwag in die omgewing van Uitbreiding 13 gevind.
Van die wapens waarop beslag gelê is.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'