Die jong SAPD-lede, almal tussen 20- en 26-jarige ouderdom, was in 1988 onderweg na die Diasfees toe die bus waarin hulle gereis het die pad verlaat het.
'n Kranslegging is Vrydagoggend gedoen ter herdenking van die tragiese ongeluk.

Lede van die drilpeleton by die gedenkteken wat aan die verirrigtinge deelgeneem het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'