MOSSELBAAI NUUS - Hierdie bromponie is onlangs verlate langs die R102-pad tussen die George-lughawe en Groot-Brakrivier gevind.
Enigeen met inligting word versoek om ao Sias Weyers te kontak (044 620 8304).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'