Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Op Brandwag, wat deel maak van Wyk 7, heers ‘n feestelike atmosfeer by die stemmery.
Volgens ‘n lid van die Patriotic Alliance, Hilvin October, is hulle egter bekommerd oor die jongmense se deelname aan die verkiesing.
October het jonges aangemoedig om nie vandag van die stembus af weg te bly nie.
Sover bekend, is daar net meer as 1000 stemgeregtigde kiesers in Brandwag.
VIDEO: Brandwag pleit vir beter opkoms
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'