Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - ‘n Informele woonstruktuur het vanmiddag, op Maandag, 25 Julie in die Wolwedans-woonbuurt op Groot-Brakrivier aan die brand geslaan.
Die Mosselbaai Brand, redding en rampbestuurdienste is tans op die toneel.
Geen verdere inligting is nog beskikbaar nie.
VIDEO - Brand op Wowledans-woonbuurt in Groot-Brakrivier (Video: Verskaf, Alicia Heyns).
Foto's: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'