Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die Mosselbaai Brand, Redding & Rampbestuursdiens is tans op die toneel by die Bradlows-gebou in Marshstraat waar 'n brand vroeër vanmiddag, op Saterdag, 1 Januarie ontstaan het.
Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie.
Die omvang van die skade moet nog bepaal word.
Video verskaf:
Foto: Ian Cromhout
Foto: Ian Cromhout
Foto: Ian Cromhout
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'