MOSSELBAAI NUUSFLITS - Mosselbaai se Brand en Rampbestuursdienste is tans besig om 'n brand by 'n woning in Seemeeupark te blus.
Die oorsaak van die brand is nog onbekend.
Meer inligting sal volg sodra beskikbaar.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'