Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die Mosselbaai-munisipaliteit se brand-, redding- en rampbestuurdienste is vanoggend, om ongeveer 12:10 na 'n gebou op Mosselbaai naby Gys Smalbergerstraat ontbied nadat 'n brand uitgebreek het.
Die oorsaak van die brand is tans nie bekend nie.
FOTOGALERY: Brand breek uit naby Gys Smallbergerstraat
Meer inligting volg.
Foto: Johan Swanepoel
VERSKAFDE VIDEO - Brand breek uit naby Gys Smalbergerstraat (Video: Johan Swanepoel)
Foto: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'