TUINROETE NUUS - Een baan op die N2 in die rigting van George naby Groot-Brakrivier is gesluit vir verkeer nadat 'n bakkie en 'n bus in 'n botsing betrokke was.
Daar is na wat verneem word minstens vier mense beseer en na die hospitaal in George gebring.
Meer inligting is nie tans beskikbaar nie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'