MOSSELBAAI NUUS - Daar was vanmiddag om ongeveer 17:30 'n botsing by die verkeersirkel op Groot-Brakrivier.
Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.
Die Mossel Bay Advertiser het navrae aan die polisie gerig om te bepaal of daar enige beserings was. Drie persone was in die voertuie ten tye van die ongeluk.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’