KLEIN-BRAKRIVIER NUUS - Die Boeremusiekgilde bied op Saterdag, 25 Februarie 'n dans in die Brinkleys Motel (voorheen Eden Country Inn) op Klein-Brakrivier aan.
Dit begin om 19:00 en duur tot om 23:00.
Toegang beloop R40 vir lede van die gilde en R60 vir nie-lede.
Vir enige navrae kontak Mara (079 190 9645) of Allen (082 592 9559).
'Ons bring jou die nuutste Klein-Brakrivier, Tuinroete nuus'