MOSSELBAAI NUUS - Die D’Almeida openbare biblioteek nooi alle junior en senior skaakspelers na hulle skaaktoernooi wat sal plaasvind op 27 September by die D’Almeida-gemeenskapsaal.
Alle leerders wat belangstel kan gerus hul name inhandig by die biblioteek. Registrasie vind plaas tot 26 September.
Deelname aan die toernooi is gratis en die biblioteek kan gekontak word (044 606 5285).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'