MOSSELBAAI NUUS - Die waarnemende bevelvoerder van die Da Gamaskop-polisiesone, kol Una Saayman tree na 37 jaar in die polisiediens af.
Kolonel Saayman, bekend as 'n kranige sportvrou en 'n inspirerende motiveringspreker, is een van die eerste bruin vroue wat destyds die polisiediens betree het.
Lees meer in hierdie week se uitgawe van die Mossel Bay Advertiser oor kol Saayman se loopbaan.
Kol Una Saayman tree na 37 jaar in die polisiediens af.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'