MOSSELBAAI NUUS - Beurtkrag word more, Sondag, 23 Februarie geïmplementeer.
Eskom het aangedui dat fase 3 beurtkrag vanaf 17:30 vandag, Saterdag, 22 Februarie, tot verdere kennisgewing geïmplementeer is. Eskom sal 'n opdatering gee op Sondag, 23 Februarie 2025.
Tye vir Mosselbaai:
Saterdag, 22 Februarie: Geen
Sondag, 23 Februarie: 02:00-04:30, 10:00-12:30, 18:00-20:30.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’