Breaking News
GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Die bestuurder van 'n bakkie is gisteraand om ongeveer middernag deur die polisie van Groot Brak in hegtenis geneem op 'n aanklag van dronkbestuur.
Dit volg nadat die bakkie met 'n ander voertuig op die N2 naby Groot-Brakrivier gebots het.
Die aard van die ander insittendes se beserings is nie tans bekend nie.
Hierdie is 'n ontwikkelende storie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’