Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Na speurwerk deur eienaars van 'n besigheid in Mosselbaai en die vinnige optrede van die polisie, is vyf verdagtes gearresteer na verskeie inbrake in die Voorbaai omgewing.
Andries en Yolandi Potgieter, eienaars van Glasfit in Voorbaai, het die afgelope maande deurgeloop onder die inbrake by hul onderneming.
Lees meer in Mossel Bay Advertiser van 12 Februarie.
Kyk 'n video hieronder:
Sersant Dayle Brandt en sers Likhaya James van die Dagamaskop-polisie.
Konstabel Jason Pokpass van die Mosselbaai-polisiestasie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'