MOSSELBAAI NUUS - Die Benevolent Park versorgingsoord is gister ontsmet nadat gevalle van Covid-19 aangemeld is.
Die Mosselbaai-munisipaliteit se Brand, Redding en Rampbestuursdienste se spanne was op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'