MOSSELBAAI NUUS - By Benevolent Park weet die oues nie net hoe om mekaar op besonderse mylpale te laat spesiaal voel nie, maar hierdie spannetjie hou hulleself goed met handwerk besig.
Stephani Gleeson bied reeds die afgelope 20 jaar haar dienste vrywillig by die oord aan om die senior burgers met handwerk te help.
Daar is beslis ook nie net vroue in haar groep nie. Mans neem ook deel.
Een van Stephani Gleeson se laslapprojekte.
Stephani Gleeson saam met een van die deelnemers in haar handwerkgroep.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'