MOSSELBAAI NUUS - Paramedici van ER24 en Metro EMS het onverpoosd probeer om ‘n bejaarde man, wat vroeër vandag by kaai 4 ineengestort het nadat hy op ‘n duikuitstappie was, by te bring.
Die man is na wat verneem word ‘n plaaslike inwoner en het gereeld geduik.
Hy is op die toneel dood verklaar.
Nooddienste op die toneel.
Die man het by kaai 4 ineengestort.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'