MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai het heelwat voorkeurkoffieplekke, maar by die Soul Festival het die beste van die bestes vandag deelgeneem aan die Battle of the Baristas.
Die deelnemers was The Merchant, Blue Shed Coffee Shop en Coffee @ Work.
Die wenner van die professionele baristas was Jasroop Virdee van The Blue Shed.
Maar gewone koffieliefhebbers het 'n blitskursus in die kuns van koffiemaak gekry, en Yolande van Dyk het koning gekraai.
By die Soul Festival het die beste van die bestes vandag deelgeneem aan die Battle of the Baristas.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'