HARTENBOS NUUS - Franco van Niekerk, 'n graad R-leerder by Laerskool Hartenbos het onlangs deelgeneem aan 'n bakkertjie-van-die-week geleentheid wat by die skool gehou is.
Franco se maats het aan sy heerlike gebak gesmul.
'Ons bring jou die nuutste Hartenbos, Tuinroete nuus'