KLEIN BRAKRIVIER NUUS - Die Vista-rolbalklub se baan op Klein-Brakrivier is tydens verlede Sondag se hewige reënstorm oorstroom.
Die klublede het ingespring en met 'n reuse spanpoging is die baan na twee dae se harde werk herstel tot sy vorige glorie.
Die dames van die klub het gesorg vir heerlike verversings om die moeë manne te lawe.
Die baan is na harde werk herstel tot sy vorige glorie.
Die baan is oorstroom tydens verlede Sondag se hewige reënstorm.
Die herstelwerk begin.
'Ons bring jou die nuutste Klein Brakrivier, Tuinroete nuus'