- Aanbidding kom voor werk
- Die vrug van die Gees moet swaarder weeg as die gawes van die Gees
- Godswoord is belangriker as tradisies
- Feite voor gevoelens
- Gods wil voor eie wil
- Kwaliteit voor kwantiteit
- Gebed voor beplanning
- Geloof voor logika
- Bydrae tot ander se sukses voor kompetisie
- Waardering voor oordeel