MOSSELBAAI NUUS - 'n Apteker, Francois Reyneke het onlangs 'n aanbieding by Laerskool Hartenbos gedoen oor kinders met aandagafleibaarheid/ hiperaktiwiteitsindroom.
Reyneke het met onderwysers gesels en ook gepraat oor die gebruik van medikasie vir die sindroom.
Die onderwysers in die Dolfynkontrei het die inligting insiggewend gevind.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'