MOSSELBAAI NUUS - Die gewilde sangeres, Andriëtte Norman tree, Vrydag 19 Augustus, by Laminin Agora (op die R328 na Brandwag) op. Die optrede, wat om 18:30 vir 19:00 begin, is ten bate van die NG Kerk Brandwacht.
Koste beloop R180 per persoon vir sitplek by tafels een tot sewe en R150 per persoon vir sitplek by tafels agt tot 35.
Geen eie drink- of eetgoed word toegelaat nie. Vir navrae en die koop van kaartjies kontak 073 857 2952.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'