Volgens die woordvoerder van die Wes-Kaapse Regering Gesondheid, mev Nadia Ferreira, is Du Preez by die Mosselbaai-hospitaal se ongevalle behandel vir laserasies op die kop, gesig, arms en bene, asook 'n hoofbesering.

ARTIKEL: NICKEY LE ROUX, MOSSEL BAY ADVERTISER - JOERNALIS.