MOSSELBAAI NUUS - Die algemene jaarvergadering van die Mosselbaai Rugbyklub vind op Maandag, 23 November om 17:30 vir 18:00 by die Oceans Hotel, Mosselbaai plaas.
Alle belangstellendes sowel as huidige spelers en komiteelede word genooi om hierdie baie belangrike vergadering by te woon.
Die afsluiting van die jaar se aktiwiteite sowel as die planne vir die opkomende rugbyseisoen sal bespreek word. Voorstelle vir nominasies vir nuwe komiteelede word ook ingewag.
Vir meer inligting kan enige van die volgende persone gekontak word: Gerald Glover (083 321 1088), Leon Gouws (076 580 9472) of Danie van Langelaar (083 379 4804)
Mossel Bay Rugby Club AGM
The Annual General Meeting of the Mossel Bay Rugby Club will be held on Monday, 23 November at 17:30 for 18:00 at the Oceans Hotel, Mossel Bay.
All interested parties as well as present players and committee members are invited to this very important meeting.
The closing of the year’s activities as well as the plans for the coming rugby season will be discussed. Nominations for new committee members are welcome.
For further information contact any of the following persons: Gerald Glover (083 321 1088), Leon Gouws (076 580 9472) or Danie van Langelaar (083 379 4804).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'