Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die AfriForum-takke in George, Mosselbaai en Oudtshoorn het gister, 1 Julie, 50kg naartjies aan die ACVV Ons Huis op Mosselbaai geskenk.
Vandag gaan hulle by George se Rosemoor-tehuis vir bejaardes ook 50kg naartjies skenk.
Daarna kom Bellinghanhof en Coronation-tehuis aan die beurt, asook Gottland op Oudsthoorn wat onderskeidelik 90kg, 40kg en 60kg aflaai.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'
Foto: