MOSSELBAAI NUUS - Die algemene jaarvergadering van ACVV Mosselbaai vind op Dinsdag, 22 September om 11:00 in die Mosselbaai-stadsaal plaas.
Vir enige navrae kontak Shireen Martyns (044 691 1039).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'