MOSSELBAAI NUUS - Verlede week is ‘n aardwolf in Aalwyndal doodgery. Aardwolwe is nie baie bekend onder die algemene publiek nie.
Hier is ‘n paar interessante feite oor die aardwolf wat glad nie ‘n wolf of jakkals is nie.
Die aardwolf word ook erdwolf of maanhaarjakkals genoem. Hulle is soogdiere en karnivore en word tans as 'n hiëna geklassifiseer.
*Lees meer in Mossel Bay Advertiser Vrydag, 10 Februarie
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'