GROOT BRAKRIVER NUUS - Op Saterdag, 2 Maart het die AGS Kerk Groot-Brakrivier 'n sportdag ter viering van die kerk se 21ste verjaarsdag gehou.
Hoërskool Sao Bras het die dag afgeskop met 'n rubywedstryd teen Groot-Brakrivier Sekondêr waarna Evergreens van Pacaltsdorp in die hoofwedstryd van die dag, die rugbyspan van Groot Brak aangedurf en die wedstryd teen Brak met 12-10 gewen het.
Evergreens het Groot Brak met 12-10 gewen.
'Ons bring jou die nuutste Groot Brakriver, Tuinroete nuus'